hierdie is moontlik die eerste uitrusting van die vakansie wat as blog-waardig beskou kan word. ek het gepak, gerus, getrek, gerus en uitgepak... ek het nie besonder mooi aangetrek nie. hierdie uitrusting is ook besonders in die sin dat dit die langbeloofte stoffeermateriaal-kortbroek insluit. yay!
Sunday, January 9, 2011
Thursday, January 6, 2011
nuut!
nuwe jaar! nuwe werk! nuwe huis! daar is nog baie leë mure en kaal spasies, maar daar is wel vordering. ek voel tuis.
daar kom nog 'n bank - 'n leer art deco bank... kan nie wag nie!
Wednesday, December 15, 2010
vakansie
ek (en my blog) gaan nie-amptelik met vakansie vandag. my hele lewe is gepak in 'n kolle tas, 'n paar leersakke en bokse. ek is egter steeds onseker hoe ek al my besittings in my karretjie gaan pas. daar sal weer nuwe pos wees sodra ek by die huis kom en al my rokke weer gelukkig aan hulle hangers hang.
vakansie-klere!
Monday, December 13, 2010
Sunday, December 12, 2010
Friday, December 10, 2010
om wegkruipertjie te speel met die son
die afgelope paar dae het springbok se hitte my amper onder gekry. ek sit tans en skuil in my lugverkoelde kantoor, maar ek weet dat hongerte my middagete gaan dwing om die son te trotseer. in hierdie hitte is dit amper te warm om mooi aan te trek en te tittewyt... amper...
Thursday, December 9, 2010
patroon
ek het vandag besluit die tyd het aangebreek dat ek leer hoe om klere-patrone te maak. my benadering tot ontwerp en patroonmaak is huidiglik baie aanmekaargelap en slordig. ek het 'n winskopie raakgeloop op kalahari.net en patternmaking for fashion design in oppad na my posbus.
'n patroon van 'n ander aard wat my inspireer vandag (ons badkamer se teëls):
'n patroon van 'n ander aard wat my inspireer vandag (ons badkamer se teëls):
Subscribe to:
Posts (Atom)