ek het vandag besluit die tyd het aangebreek dat ek leer hoe om klere-patrone te maak. my benadering tot ontwerp en patroonmaak is huidiglik baie aanmekaargelap en slordig. ek het 'n winskopie raakgeloop op kalahari.net en patternmaking for fashion design in oppad na my posbus.
'n patroon van 'n ander aard wat my inspireer vandag (ons badkamer se teëls):
No comments:
Post a Comment