ek maak selde nuwejaarsvoornemens. indien ek wel besluit om deel te neem aan dié ritueel, is my voorneme dikwels iets wat min of geen drastiese verandering meebring. ek wil nie die globale voedingskrisis oplos of 'n selfs net 'n groter positiewe bydrae tot die samelewing maak nie. my voorneme vir 2011 is om ringe te begin dra. my moeder se bydrae tot hierdie voorneme is my kersgeskenk:
'n dear rae blommetjie-ring
ek sal ook nie omgee om een van hierdie etsy ringe aan my vingers te hê nie:
No comments:
Post a Comment