hierdie is die tipe uitrusting waarin mens op 'n sondag-oggend kerk toe gaan, luilekker sondag-oggend inkopies gaan doen, 'n kaas, vye en vleis bord vir een vir middagete maak, sex and the city kyk en 'n verlengde middagslapie neem ('n ander uitrusting is egter hiervoor aangetrek). dit was 'n besondere lekker sondag.
No comments:
Post a Comment