Friday, October 15, 2010

ballonne vir 'n geboorte

die geboorte van 'n nuwe virtuele platform waar 'n irrelevante individu hul persoonlike smaak en struwelinge met die wêreld deel.  ek is seker hierdie blog deel sy (haar?) verjaarsdag met vele soortgelyke ondernemings en is daarom nie noodwendig iets wat die wêreld gaan verander nie.

dit gaan egter my wêreld verander en ek ken niemand anders wat vandag verjaar nie. 

welkom!

No comments:

Post a Comment