sex and the city se klerekas is een van my grootste styl-inspirasies. daar is werklik geen ander woord om dit te beskryf as lekker nie. ek vind altyd onmeetbare vreugde daarin om items wat oënskynlik nie bymekaar pas nie, met trots saam te dra. dus my inspirasie vir vandag se uitrusting - twee vintage blink-klippie hangertjies met 'n informele t-shirt. dis lekker...
No comments:
Post a Comment