Sunday, October 24, 2010

opera uitrustings

lucia de lammermoor wys tans by die kunstekaap.  ek wil so graag gaan kyk, maar ongelukkig is 500km bietjie te ver om te ry vir 'n aand se uitstappie.  al wat my ma onthou van hierdie opera is dat die hoofkarakter aan die einde van die opera in 'n spierwit bloed-bedruipte rok met lang gitswart hare op die verhoog agterbly.  dit klink tragies en dramaties en ek wil dit so graag gaan kyk... toe kyk ek maar vandag aïda op die kassie.  maar as ek eendag weer opera toe gaan, sal ek een van hierdie rokke wil dra:




No comments:

Post a Comment