Saturday, October 16, 2010

'n somerdroom


ek het ‘n diepe begeerte om hierdie hele somer elke dag ‘n nautical uitrusting aan te trek: klassieke patrone, fyn strepies, dik strepies, ligblou, wit, swart, taupe… ek wil egter nie soos ‘n ouwêreldse seevaarder lyk nie.  tesame met die feit dat ek honderde kilometers van my see-ouerhuis woon het ek dit goed gedink om die nautical bietjie dunner aan te smeer dié seisoen.  vandag kon ek myself egter nie help nie.

No comments:

Post a Comment