Monday, November 8, 2010

agterstevoor-kind

ek is bekend daarvoor dat ek dinge dikwels agterstevoor om doen: ek kyk die fliek voor ek die boek lees, ek maak klere voordat ek weet hoe om patrone te ontwerp en ek raak verlief op tim burton se tragic toys speelgoed voordat ek the melancholy death of oyster boy and other tales gelees het.  die boek is vandag bestel (en dit is 'n spesiale festive-edition, so yay!). 



maar hoe kan 'n mens nie van 'n speelding hou wat in hierdie verpakking kom nie?

No comments:

Post a Comment