sentiment is 'n vreemde ding... dit laat my soms 'n rok met 'n gat in aantrek, dit laat my skulpe in 'n bruin papiersak bêre, dit laat my stilstaan as ek 'n bekende liedjie hoor en dit laat my 'n borsspeld met 'n foto van my ouma en oupa grootjie dra.
No comments:
Post a Comment