ek het gisteraand getel hoeveel slapies ek oor het in springbok... 18 slapies. 18 jellybabies se koppe om af te byt. ek het heel nostalgies geraak toe ek terugdink aan al die nuwe dinge wat ek ervaar het, die goue mense wat in my hart ingekruip het, die veld, die sterre en die blomme.
alhoewel my uitrustings dikwels effens vreemd was vir die namakwaland, voel ek dat hierdie een dalk net perfek daarby pas:
No comments:
Post a Comment