een van my secret indulgences is gossip girl (ek kan al die judging smirks hoor, ai...). ek kyk dit egter net vir die ongelooflike mooi klere wat die simpel, bedorwe kindertjies in die program dra. ek het wel 'n herhaaldelike droom waar ek een oggend wakker word en ook 'n klerekas a'la gossip girl besit... maar tot dan:
No comments:
Post a Comment