dit het aanvanklik begin as die inspirasie vir net
een post, maar dit het nou gegroei tot my inspirasie vir my somer-styl... hierdie somer leef magdaleen in die 1940's (of altans my interpretasie van die 1940's se mode). dit mag moontlik iets te doen hê met my tweede wêreldoorlog fliek maraton van die afgelope naweek (wat onder andere
the counterfeiters en
the edge of love ingesluit het).
No comments:
Post a Comment