dit is nie hoe ek vandag lyk nie. ek wens ek het so gelyk vandag. instede hiervan is ek vandag geklee in my mees praktiese, gemaklike pakkie. prakties en gemaklik, want ek moes vandag terapie gee in die stowwerige hoekie van 'n (oorvol) kliniek-wagkamer. prakties en gemaklik, want ek gaan later vanmiddag vir die eerste keer saam met die eks-kêrelvriend perd ry (iets wat ek eintlik moes doen lank voordat ek met hom uitgemaak het).
so vandag lyk ek nie mooi nie.
Jinne! Jy lyk stunning op die foto! Wow!
ReplyDelete