blou rokkie via the snail and the cyclops
ek wil dit baie graag aanhê, want dit is hoe ek voel vandag... blou. ek het 'n belangrike b-woord verloor die afgelope week - die boyfriend. so in 'n poging om die break-up te oorleef vul ek nou my dae met nuwe b-woord aktiwiteite - borrel-bad, boeklees, blog, briewe skryf...
No comments:
Post a Comment